Liefde vir sport


Neil speel krieket


Neil deel sy liefde vir golf met sy pa



So jonk, maar hy is al 'n regte jagter
Ons familie se liefde vir sport is duidelik oorgedra na die volgende generasie



My seun en kleinseun is baie lief vir jag en het dit baie geniet.




Daan en sy tweede liefde, na my natuurlik, sy golf.




My seun het so goed rugby gespeel vir Volkskool, baie geluk my seun, dit was 'n groot eer.

No comments:

Post a Comment