Liefde van my lewe


Kyk net hoe mooi




Maak my nie net gelukkig nie, maar is nog handig ook.
Kyk hoe mooi is sy houtwerk






Kyk net hoe mooi het hy gehelp met die restorasie van my dogter se huis




Ek en Daan is baie gelukkig en bevoorreg om mekaar te kan ondersteun


Nou weet julle hoekom ek so lief geword het vir die man. Is hy nie pragtig gewees nie?


Kyk net na die boer en sy vrou. Die boer soek darem nie meer 'n vrou nie, maar het een gekry




Hy is aantreklik, slim, goedhartig, handig, goed met houtwerk, goed vir my en kan dan nog boer ook, wat meer wil ek he.


No comments:

Post a Comment