Storie van my lewe

Sorgloos op die plaas as dogter. Het die koshuis geniet met my ma as matrone. Onthou nog die melktert nege uur in die aand mmmm...


Dit was lekker om tydens my jeugjare saam met my tweeling susters te bly. Ons het dit almal baie geniet. Die lekkerste was die feit dat daar niks reels was nie.




Tydens onderwyscollege het ek die liefde van my lewe ontmoet, en hy is steeds daardie persoon vir my. Geluk was aan my kant. 


Die troue was wonderlik. Met melktert as die troukoek en 'n braai eerder as 'n onthaal, was dit defnitief iets unieks.

No comments:

Post a Comment